<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>A</key>
<title>Leeu van Juda</title>
<lyrics>[V1]
.A  D    A                    E
 Jesus, die sterke leeu van Juda
.A  D    A             E
 Jesus die vlekkelose lam
.F#m D  A                   E
 Je-sus oorwinnaar oor die dood
.F#m D     Bm            E
 Je-sus, U is oneindig groot

[V2]
.        A
 U's vir ewig
.     F#m
 U's vir altyd,
.       D               E
 En ek weet U's ook vir my
.     A                    F#m
 Word verheerlik, word verhoog
.            D               E
 Deur al die lof wat juig in my
.     A                F#m
 Kom verander, Kom vernuwe
.          D           E
 Weer die passie binne my
.    Bm          E            A
 Jesus, dit gaan alles net oor U</lyrics>
</song>